TradingView
SchalkLouw
Jun 3, 2021 7:18 AM

UPDATE on the Mighty ZAR call 

U.S. Dollar/South African RandFXCM

Description

Big break on the USDZAR’s long-term support level. Although the ZAR finds itself in heavily overbought territory according to its 14-week RSI, this break could see the USDZAR testing the R13.20 level over the shorter term. I do think there might be some interim profit-taking and still believe my R13.85 level to remain key. Should the R13.20/USD support level be breached, very much brings the R11.50/USD level back into play.
Comments
juhanekom
If R13.50 breaks, R11.50 is the next target. I believe this to be the more likely scenario now. Weaker dollar and commodities rally to continue benefit the rand, BUT it will be short lived!
cobusferreira
Just a weak dollar nothing strong about the rand if you look at euro and pound too. Thanks for analysis.
SchalkLouw
@cobusferreira, Nope, not the case. Past 12 months the ZARUSD improved (stronger) by 28%, while the US Dollar Index (DXY) only lost 9%. Net = Rand Strength
cobusferreira
@SchalkLouw, but the DXY is not only weighted against the ZAR... anyway!
SchalkLouw
@cobusferreira, dis is korrek ja, maar vertel jou tog mooi dat dit nie "just a weak dollar nothing strong about the rand" is nie. Oor die laaste 12 maande het die ZAR met 29% verstewig teenoor die USD. Dalk nie soveel nie, maar steeds teen Euro verstewing met 19% en 13% teen Pond. Maw = Rand sterkte.

Teenoor ander BRICS geldeenhede het ons nie net by verre die beste gevaar oor die laaste 12 maande nie, maar was ook die sterkste performer oor die laaste 5 jaar.

Ek het so paar weke gelede 'n verslag juis oor hierdie onderwerp gedoen en is jy welkom om te gaan lees by: news24.com/fin24/finweek/why-the-rand-is-strengthening-20210523

Indien die kommoditeitsiklus van 2003-2008 vir ons iets geleer het, was dat indien die Rand begin verstewig, dit nie noodwendig net 'n korttermyn ding nie. Wees ook regtig versigtig met jou Dollar aankope.

Dankie vir jou terugvoering.
cobusferreira
@SchalkLouw, dis nie oor wies reg en wies verkeerd nie, we are here to make money. Ek sien net geensins soveel koopkrag aan die toekomstige ZAR nie maar soveel meer koopkrag aan die toekomstige USD. Ek was al in hoeveel lande wat voorkeer gee aan die US dollar maar geen land waar die man op die straat eers die ZAR erken nie. Ek kan nie glo jy skryf 'n berig oor die rand nie!

SA kan nie eers die ligte aanhou nie, hoe kan jy enigsins toekomstige koopkrag aan die ZAR toe ken? Ek dink nie eks die enigste een wat 'n duister toekoms vir SA voorspel nie. 'n Kwessie van tyd dan is die US dollar ook hier die verkose geld eenheid.

Maar dankie vir jou inset! Ek het self laas aand gaan kyk hoe vertoon die ZAR teen die GBP en EUR, daar is wel effense krag wat deurskyn maar niks vir my om oor opgewonde te raak nie.

Kyk, hierdie is meer 'n stokperdjie vir my as beroep so ek gaan nie maak asof ek slim is en verder enigiemand probeer oorreed nie. Ek weet ek kan nog baie leer.

Groete Schalk, ek hou jou plasings dop en dankie vir jou werk wat jy verniet met ons deel!
GustavFourie96
@cobusferreira, Go check SA's trade balance and difference between US bond yields and SA bond yields. Rand is also a significant outperformer versus other EM currencies. As long as the desperate search for yield and commodity price rises (particularly industrial and precious metals) continue, the rand will strengthen despite the dire state of our fiscus.
cobusferreira
I hope you guys are buying US dollars, I certainly am!
GustavFourie96
@cobusferreira, haha don't get me wrong, I'm definitely stacking up my USD equity account but I still feel the rand has legs to drop to 13.19. Ek stem saam Cobus, as dit pap reen moet jy skep!
cobusferreira
@GustavFourie96, kyk net eers dat dit nie sneeu is nie lol
More